Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Is die einde van die wêreld naby?

Is die einde van die wêreld naby?

Al het mense al baie keer gesê dat die wêreld tot ’n einde sal kom, het dit nog nie gebeur nie! So is die einde van die wêreld ’n fantasie of ’n feit?

WAT SÊ DIE BYBEL?

  • Hoe sal dit tot ’n einde kom?

  • Wanneer sal dit gebeur?

  • Kan jy dit oorleef?

  • Hoe sal die wêreld ná die einde wees?

Soos ons in hierdie uitgawe bespreek het, sal die Bybel se antwoorde op hierdie vrae jou verbaas en vertroos.

Jehovah se Getuies sal bly wees om jou te help om meer oor God se doel te leer.