Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2021

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2021

Die artikel en die nommer waarin dit verskyn

STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING

ALLERLEI

  • Alles net as gevolg van ’n glimlag! Feb.

  • Belastings in Jesus se dag, Jun.

  • Nineve ná Jona se tyd, Nov.

  • Papirus in Bybeltye gebruik om bote te bou, Mei

BYBEL

  • Hoe word die Bybel deur ’n eertydse inskripsie ondersteun? Jan.

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

  • Hoe om jou vriendskap met Jehovah weer op te bou, Okt.

  • Werk jy goed saam met ander? Des.

JEHOVAH SE GETUIES

  • 1921 – Honderd jaar gelede, Okt.

LEWENSVERHALE

  • “Ek het so baie by ander geleer!” (L. Breine), Mei

  • Ek het stappe geneem om Jehovah gelukkig te maak (D. Yazbek), Jun.

  • Jehovah het ‘my paaie gelykgemaak’ (S. Hardy), Feb.

  • My gelukkige lewe in Jehovah se diens (J. Kikot), Jul.

  • My soeke na ’n betekenisvolle lewe (M. Witholt), Nov.

  • “Nou is ek lief vir die bediening!” (V. Vicini), Apr.

  • Ons het geleer om nooit vir Jehovah nee te sê nie (K. Logan), Jan.

STUDIEARTIKELS

  • Bly kalm en vertrou op Jehovah, Jan.

  • Bly positief oor jou bediening, Mei

  • Die groot menigte ander skape loof God en Christus, Jan.

  • Die hoofskapreëling in die gemeente, Feb.

  • ‘Die hoof van elke man is die Christus’, Feb.

  • “Die man [is] die hoof van die vrou”, Feb.

  • “Ek sal al die nasies skud”, Sept.

  • Help jou Bybelstudente om gedoopte dissipels te word, Jun.

  • Hoe die Bybel jou kan help om probleme te hanteer, Mrt.

  • Hoe die gemeente Bybelstudente kan help om tot doop te vorder, Mrt.

  • Hoe om ons vreugde te behou wanneer ons deur moeilike tye gaan, Feb.

  • Hoe sterk sal jou geloof wees? Nov.

  • Hou aan leer om ander intens lief te hê, Jan.

  • Hou aan om die losprys te waardeer, Apr.

  • Hou aan om mekaar met lojale liefde te behandel, Nov.

  • Hou aan ‘om na hom te luister’, Des.

  • Hou styf vas aan die waarheid, Okt.

  • Jehovah is verskriklik lief vir jou! Apr.

  • Jehovah sal jou beskerm – Hoe? Mrt.

  • Jehovah sal jou krag gee, Mei

  • Jong manne – Hoe kan julle ander se vertroue wen? Mrt.

  • “Julle moet heilig wees”, Des.

  • Jy hoef nie deur Satan gevang te word nie! Jun.

  • Kan jy mense help om dissipels te word? Jul.

  • Kom nader aan Jehovah en aan jou broers en susters, Sept.

  • “Kom ondervind” Jehovah se goedheid – Hoe? Aug.

  • Lesse uit Jesus se laaste woorde, Apr.

  • Lesse wat ons kan leer by “die dissipel vir wie Jesus lief was”, Jan.

  • Liefde help ons om te volhard wanneer ons gehaat word, Mrt.

  • Luister na die stem van die goeie herder, Des.

  • Met Jehovah is jy nooit alleen nie, Jun.

  • Moenie “hierdie kleintjies” laat struikel nie, Jun.

  • Moenie met mekaar kompeteer nie – Streef vrede na, Jul.

  • Moenie opgee nie! Okt.

  • Niks kan die regverdiges laat struikel nie, Mei

  • Ons dien die God wat “groot genade het”, Okt.

  • Pasgetroude paartjies – Maak Jehovah se diens die middelpunt van julle lewe, Nov.

  • Sal jy op Jehovah wag? Aug.

  • Sal jy struikel as gevolg van Jesus? Mei

  • Versterk jou geloof in die Skepper, Aug.

  • Vind vreugde in die voorregte wat jy het, Aug.

  • Vind vreugde in jou eie vordering! Jul.

  • ‘Volg sy voetstappe noukeurig’, Apr.

  • Volhard soos Jehovah volhard, Jul.

  • Waardeer die krag van jongmense, Sept.

  • Waardeer jou plek in Jehovah se familie, Aug.

  • Waardeer ons getroue ouer broers en susters, Sept.

  • Wanneer ’n geliefde Jehovah verlaat, Sept.

  • Wat beteken Jehovah se lojale liefde vir jou? Nov.

  • Wat is ware berou? Okt.

  • Wat Levitikus ons leer oor hoe om ander te behandel, Des.

VRAE VAN LESERS

  • Hoekom het Jesus Psalm 22:1 net voor sy dood aangehaal? Apr.

  • Hoekom moet Christene versigtig wees wanneer hulle boodskap-apps gebruik? Mrt.

  • Hoe moet Getuies voel oor die gebruik van webwerwe om ’n huweliksmaat te vind? Jul.

  • Les wat ons leer uit die opdrag: “Jy mag nie jou medemens se lewe in gevaar stel nie” (Lev. 19:16), Des.

  • Wat het Paulus bedoel toe hy gesê het: “Deur die wet het ek gesterf ten opsigte van die wet”? (Gal. 2:19), Jun.

PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING

  • ’n Beter toekoms – Hoe kan jy dit vind? Nr. 3

  • ’n Beter wêreld is naby, Nr. 2

  • Hoekom moet ek bid? Nr. 1

ONTWAAK!

  • Moet jy in ’n Skepper glo? Kyk na die feite Nr. 3

  • Tegnologie – Jou baas of jou slaaf? Nr. 2

  • Wysheid vir ’n gelukkige lewe, Nr. 1