Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Aardwye predikings- en onderrigtingswerk

Aardwye predikings- en onderrigtingswerk

WÊRELDWYD

  • LANDE 239

  • VERKONDIGERS 7 965 954

  • AANTAL URE IN DIE VELDBEDIENING DEURGEBRING 1 841 180 235

  • BYBELSTUDIES 9 254 963

IN HIERDIE GEDEELTE

Afrika

In Afrika luister mense graag na Bybelwaarheid, en dit het ’n kragtige uitwerking op hulle. Lees oor ’n alkoholis wat elke dag 60 sigarette gerook het.

Die Amerikas

Die volgende ondervindinge toon dat dit positiewe resultate kan oplewer as ons praktiese hulp aanbied en Bybelwaarheid ondanks teenstand bekend maak.

Asië en die Midde-Ooste

Volharding in die predikingswerk is lonend. Lees oor hoe ’n man wat blind, doof en stom is, gehelp is om te besef dat God vir hom omgee.

Europa

As mense verkeerde inligting kry, kan dit hulle bevooroordeeld maak. Vind uit hoe ’n radioprogram vooroordeel teen Jehovah se Getuies afgebreek het.

Oseanië

Een manier waarop Bybelwaarheid in Christchurch, Nieu-Seeland, versprei word, is deur die skryf van briewe. Waarom noem party hierdie briewe “Briewe van God af”?