Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

GLANSPUNTE VAN DIE AFGELOPE JAAR

Vinnige vooruitgang by Warwick

Vinnige vooruitgang by Warwick

DAAR is groot opwinding en baie bedrywigheid by die bouterrein van die toekomstige wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies in Warwick, New York. Honderde broers en susters het groot moeite gedoen om aan die projek te kom werk. Maar baie van hulle sê: “Ons sal ons werk hier vir niks verruil nie.” Kom ons kyk wat by Warwick gebeur.