Spring na inhoud

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Art en Zanna Capers: Ons het ons huwelik met God se hulp herbou

Art en Zanna Capers: Ons het ons huwelik met God se hulp herbou

Deur na raad in die Bybel te kyk, het ’n geskeide paartjie gesien hoe hulle die probleme kon oorkom wat hulle eerste huwelik beëindig het. Nou is hulle weer gelukkig getroud met mekaar.