Spring na inhoud

Ons is aan God toegewy!

Ons is aan God toegewy!

Jy kan ’n gelukkige lewe hê terwyl jy aan Jehovah toegewy is! Kom ons vind uit hoe.

Ouers, lees en bespreek Matteus 16:24 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Nadat julle na die video Ons is aan God toegewy! gekyk het, help julle kinders om ’n lyn te trek van elke prentjie na die beskrywing wat daarby pas. Bespreek watter stappe tot toewyding en doop lei, en moedig hulle aan om ’n gelukkige lewe te hê terwyl hulle aan Jehovah toegewy is.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.