Spring na inhoud

Word ’n ongedoopte verkondiger

Word ’n ongedoopte verkondiger

Weet jou kind wat hy of sy moet doen om ’n ongedoopte verkondiger te word? Hierdie aktiwiteit sal hulle help.

Ouers, lees en bespreek Matteus 21:16 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Kwalifiseer jou kind om ’n ongedoopte verkondiger te word? Gebruik een van die onderwerpe hieronder as deel van julle gesinsaanbidding. (1) Kyk na die voorgestelde video. (2) Doen die voorgestelde aktiwiteit. (3) Beantwoord die vraag of voltooi die voorgestelde taak. Gebruik die werkblaaie hieronder om te merk watter onderwerpe julle voltooi het.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.