Spring na inhoud

Jehovah is ons Vader

Jehovah is ons Vader

Wat kan julle kinders oortuig dat Jehovah soos ’n vader is?

Ouers, lees en bespreek Jesaja 64:8 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Nadat julle die video Jehovah is ons Vader gekyk het, bespreek die vrae hieronder. Laat jou kinders ’n paar van die goeie dinge wat Jehovah vir hulle gee, teken of neerskryf.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.