Spring na inhoud

Maak Jehovah trots op jou

Maak Jehovah trots op jou

Leer om soos Mateo anders te wees en Jehovah trots op jou te maak.

Ouers, lees en bespreek Spreuke 27:11 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Nadat julle na die video gekyk het, laat jou kind die prentjie voltooi deur Mateo in te kleur. Praat terselfdertyd oor hoe julle die vraag hieronder sal beantwoord. Vra jou kind om oor die volgende paar dae neer te skryf hoe hulle Jehovah trots gemaak het.

Jy sal dalk ook hiervan hou

WORD JEHOVAH SE VRIEND

Maak Jehovah trots op jou

Kyk hoe twee jongmense opstaan vir die waarheid, al staan hulle somtyds uit tussen ander kinders.

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.