Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Rut – ’n Ware vriend

Rut – ’n Ware vriend

Laai af:

  1. 1. Toe Naomi oud was,

    was haar twee seuns al dood.

    Rut was ook hartseer, maar sy het

    haar skoonma aanhou troos.

    Rut was ‘n ware vriend.

    Sy het gesê: ‘Ek’s altyd hier.

    En ek sal by Ma staan.

    Waar Ma gaan, sal ek gaan.

    Waar Ma gaan, sal ek gaan.’

  2. 2. Jehovah het gesien hoe Rut

    by Naomi bly.

    So hy het Rut geseën en hy’t

    ook by haar gebly.

    Ek kan uit Rut se storie leer

    hoe om ‘n ware vriend te wees.

    Leer om te sê: ‘Ek’s daar.

    Waar jy gaan, sal ek gaan.’

  3. 3. As jy hartseer is,

    het ons mekaar,

    ek sal kom, ek is daar.

    Ek sal jou help deur die hartseer

    en jou ware vriend wees.

    Ek sal by jou staan.

    ‘Waar jy gaan, sal ek gaan.’

    ‘Waar jy gaan, sal ek gaan.’