Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kleintjie

Kleintjie

Laai af:

  1. 1. Kleintjie, ek’s hier vir jou

    om vir jou styf vas te hou.

    Daar is niks om te vrees. Ek sal altyd hier wees,

    my kleintjie.

  2. 2. Kleintjie, ek sal jou help

    om Jehovah bly te maak.

    Weet dat ek jou lief het. Jy is God se geskenk,

    my kleintjie.

    (Oorgang)

    Dink aan die Paradys,

    dink hoe jy gelukkig daar sal bly.

    Jou vriende is bere en leeus,

    en jy voel jy’s so bly jy is daar,

    jy sien als word waar.

  3. 3. Kleintjie, ons wag tot dan

    en hou ons God se hand styf vas.

    Daar is niks om te vrees. Hy sal altyd daar wees,

    my kleintjie,

    my kleintjie,

    my kleintjie.