Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kan nie wag vir die streekbyeenkoms nie!

Kan nie wag vir die streekbyeenkoms nie!

Laai af:

  1. 1. ’n Hele jaar is verby.

    Ek’s só bly dis streekbyeenkomstyd!

    Ek het my sak,

    liefde in my hart.

    Ek kan nie wag nie,

    ek wens ons is al daar!

    Dis byeenkomstyd!

    (REFREIN)

    Dis lekker om hier saam te wees –

    hier saam in Jehovah se huis.

    Dis lekker om hier saam te wees,

    met ons familie wêreldwyd.

  2. 2. Ons kan vriende wees,

    ek en jy.

    Kom bring jou pen en sit hier reg langs my.

    Ons skryf als neer

    en ons sing saam.

    Ek glo wat jy glo,

    so ons hou van mekaar!

    Dis byeenkomstyd!

    (REFREIN)

    Dis lekker om hier saam te wees –

    hier saam in Jehovah se huis.

    Dis lekker om hier saam te wees,

    met ons familie wêreldwyd.

    Dis lekker om hier saam te wees –

    hier saam in Jehovah se huis.

    Ons almal voel versterk, want elkeen het ’n plek

    in ons familie wêreldwyd.