Spring na inhoud

BYBELKARAKTERKAARTE

Jakob

Laai hierdie Bybelkarakterkaart af en leer van Jakob, die seun van Isak en Rebekka. Druk die kaart, knip dit uit, vou dit in die helfte en bêre dit.