Spring na inhoud

Glanspunte van die jaarvergadering van 2013

Glanspunte van die jaarvergadering van 2013

Gedurende hierdie eenmalige geleentheid het 1,4 miljoen mense regoor die wêreld deur middel van videoverbinding gekyk na die 129ste jaarvergadering van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap van Pennsilvanië. Kyk na die glanspunte van hierdie geskiedkundige geleentheid.