Spring na inhoud

BYBELKARAKTERKAARTE

Aäron

Laai hierdie Bybelkarakterkaart af en leer oor Moses se ouer broer, Aäron, wat Israel se eerste hoëpriester geword het. Druk die kaart, knip dit uit, vou dit in die helfte en bêre dit.