Spring na inhoud

WAT LEER DIE BYBEL?

Wat is God se voorneme met die aarde? (Deel 3)

Hierdie studiehulp is gebaseer op hoofstuk 3 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Deur middel van sy Koninkryk sal God sy voorneme met die aarde vervul en ’n einde maak aan die wêreld se probleme.