Spring na inhoud

WAT LEER DIE BYBEL?

Wie is Jesus Christus? (Deel 3)

Hierdie studiehulp is gebaseer op hoofstuk 4 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Kyk na party eienskappe wat Jesus geopenbaar het terwyl hy op die aarde was en wat dit ons omtrent sy Vader leer.