Spring na inhoud

WAT LEER DIE BYBEL?

Ware hoop vir jou geliefdes wat gesterf het (Deel 1)

Hierdie studiehulp is gebaseer op hoofstuk 7 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Vind uit waarom dit normaal is om te treur wanneer ’n geliefde sterf, sowel as hoe God sulke droefheid sal wegneem.