Spring na inhoud

WAT LEER DIE BYBEL WERKLIK? (STUDIEHULPE)

’n Goddelike beskouing van lewe (Deel 1)

Hierdie studiehulp is gebaseer op hoofstuk 13 van die boek Wat leer die Bybel werklik?

Waarom moet ons die gawe van lewe respekteer? Hoe kan ons sulke respek vir ons eie lewe toon, sowel as vir die lewe van ander?