Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LEER BY JEHOVAH SE VRIENDE

Jeremia

Jeremia

Gebruik hierdie gedrukte aktiwiteit om by Jehovah se vriend Jeremia te leer.

Ouers, lees en bespreek Jeremia 1:6-8 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Knip die prentjies op die eerste bladsy uit, en gebruik dan die tweede bladsy om ’n 3D-model te maak deur die instruksies te volg. Beantwoord die vrae uit die video terwyl julle saam aan die aktiwiteit werk. As jy die vorige 3D-model in hierdie reeks het, kan jy dit bymekaarvoeg en ’n boek maak.