Spring na inhoud

16 JANUARIE 2014
ARMENIË

Armenië laat gewetensbeswaardes vry

Armenië laat gewetensbeswaardes vry

Op 12 November 2013 het Armenië al die Getuies van Jehovah wat nog in die tronk was, vrygelaat. Hierdie video toon hoe ’n geskiedkundige regsaak uitgeloop het op die vrylating van hierdie Getuies.