Spring na inhoud

14 AUGUSTUS 2020
LIBANON

Massiewe ontploffing in Beiroet, Libanon

Massiewe ontploffing in Beiroet, Libanon

Op 4 Augustus 2020 het ’n groot ontploffing ’n hawe in Beiroet, die hoofstad van Libanon, verwoes. Baie mense is dood in die ontploffing, duisende is beseer en dit het baie skade veroorsaak. ’n Hele paar van ons broers en susters se huise is beskadig. Ongelukkig is ’n paar van ons broers en susters ernstig beseer in die ontploffing, maar niemand het gesterf nie.

Ons weet dat ons vrygewige God sal aanhou om die nodige hulp te voorsien aan sy aanbidders. – 2 Samuel 22:3.