23 MEI 2024
RUSLAND
‘Jehovah sal met my wees’
Die Oeroepski-distrikshof van die Karatjajewo-Circassian Republiek sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Aleksei Pasinkof. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Ons is dankbaar om te weet dat ten spyte van die moeilike tye wat ons deurmaak, ons altyd beskerming by Jehovah kan soek en as gevolg hiervan bly sal wees. – Psalm 5:11.
Tydlyn
23 November 2021
Die owerhede het Aleksei by sy werk gearresteer en toe sy huis deursoek
8 Desember 2022
Kriminele saak word gemaak
3 Maart 2023
Huis word ’n tweede keer deursoek. Aleksei en Joelija word ondervra
31 Maart 2023
Aleksei se ma en sy broers se huis word deursoek
4 Oktober 2023
Word onder reisbeperkings geplaas
14 Desember 2023
Kriminele verhoor begin