Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

JW.ORG WEBWERF

Stuur ’n skakel na ’n artikel, video of publikasie aan iemand

Stuur ’n skakel na ’n artikel, video of publikasie aan iemand

Gebruik die deel-funksie om aan iemand ’n skakel na enige artikel, video of publikasie op jw.org/af te stuur.

  • Klik op die Deel-ikoon onderaan enige artikel of video om ’n skakel na daardie webblad aan iemand te stuur.

  • Klik op die Deel-ikoon wat saam met ’n publikasie se aflaai-opsies verskyn om ’n skakel na daardie publikasie aan iemand te stuur.

Daar is twee opsies in die Deel-venster:

  • ’n Teksveld met ’n skakel na die webblad wat jy wil stuur. Kopieer die skakel in die teksveld en plak dit in ’n e-pos of teksboodskap.

  • ’n Skakel: Stuur per e-pos. Klik op die skakel om ’n e-pos te begin met die titel van die artikel of die publikasie in die onderwerpreël en ’n skakel na die artikel of publikasie in die e-posboodskap. (Let wel: Jy kan dalk gevra word watter e-posprogram jy wil gebruik.)