DIE WAGTORING Februarie 2010

ONS LESERS VRA

Moet jy aan die Drie-eenheid glo om ’n Christen te wees?

Die leerstelling is moeilik om te verduidelik. Wat die Bybel leer, is duidelik en eenvoudig.

SLEUTELS TOT GESINSGELUK

Verhoudings met skoonouers

Meng jou skoonouers gedurig in julle huwelik in? Vind uit hoe jy die situasie kan verbeter en dit kan vermy om druk op julle huwelik te plaas.