ONTWAAK! Maart 2011

VOORBLADONDERWERP

Beter gesondheid is binne jou bereik

Baie mense besef nie dat daar ’n verband tussen hulle gewoontes en hulle gesondheid is nie. Vind uit wat vyf basiese sleutels is om jou gesondheid te beskerm en te verbeter.

VOORBLADONDERWERP

Sleutel 1—Eet gesond

Jy kan jou gesondheid verbeter deur middel van ’n gebalanseerde dieet van gesonde kos.

VOORBLADONDERWERP

Sleutel 2—Sien om na jou liggaam

Jy kan ernstige gesondheidsprobleme voorkom deur genoeg te slaap, na jou tande om te sien en vir gereelde doktersondersoeke te gaan.

VOORBLADONDERWERP

Sleutel 3—Bly aktief

Oefening is nuttig vir mense van alle ouderdomme, en dit is nie nodig om by ’n gimnasium aan te sluit om oefening te kry nie.

VOORBLADONDERWERP

Sleutel 4—Beskerm jou gesondheid

As jy eenvoudige stappe volg om jou gesondheid te beskerm, kan dit jou help om baie siektes en ellende, sowel as ’n verkwisting van tyd en geld, te vermy.

VOORBLADONDERWERP

Sleutel 5—Motiveer jouself en jou gesin

Basiese inligting oor gesondheid kan jou motiveer om die nodige veranderinge aan te bring om jou en jou gesin se gesondheid te verbeter.

VOORBLADONDERWERP

Tree op en verbeter jou gesondheid

Wat kan jy leer uit een gesin se pogings om hulle gesondheid te verbeter?

’n Boek wat jy kan vertrou—Deel 5

Vind uit hoe Griekeland die vyfde wêreldmoondheid in Bybelgeskiedenis geword het.