DIE WAGTORING Junie 2011

Lewe binne jou inkomste—Hoe jy dit kan doen

Vind uit hoe die toepassing van Bybelbeginsels jou kan help om jou finansies te bestuur en onnodige skuld te vermy.

LEER JOU KINDERS

Het jy al ooit soos ’n buitestander gevoel?

As jy ooit soos ’n buitestander voel, kan jy baie by Mefiboset leer.