DIE WAGTORING Junie 2012

Profesie – ’n Volmaakte rekord

Mense se voorspellings is berug vir hulle dubbelsinnigheid en onbetroubaarheid. Maar Bybelprofesieë is verreikend, gedetailleerd en word altyd waar.

Akkurate wetenskap

Sou jy verwag dat ou heilige boeke met moderne wetenskap moet ooreenstem? Wel, die Bybel stem hiermee ooreen.

’n Harmoniese biblioteek

Die Bybel is ’n versameling boeke wat deur verskillende mans op verskillende plekke en op verskillende tye geskryf is, en tog het die Bybel net een Outeur en een boodskap.

LEER JOU KINDERS

Hy was koppig maar het uiteindelik geluister

Is jy ooit koppig? Vind uit hoe Naäman gehelp is om van ’n koppige in ’n gehoorsame persoon te verander.