DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2012

“Leer my om u wil te doen”

Hoe kan ons Dawid navolg en Jehovah se beskouing van sake hê?

Hulle oorvloed het ’n tekort aangevul

Die eerste-eeuse Christene het bydraes opsygesit vir die behoeftiges. Hoe kan ons hulle voorbeeld volg?

Jesus het die voorbeeld in nederigheid gestel

Hoe kan ons baat vind by Jesus Christus se lewensweg van nederigheid?

Kweek die gees van ’n mindere aan

Hoe kan ons nederigheid in ons verhoudinge met ander aan die dag lê?

Vrae van lesers

Wat beteken Jesus se woorde werklik oor die gawe om ongetroud te kan bly?

Wat beteken Jehovah se vergifnis vir jou?

Ons kan baie leer oor Jehovah se bereidwilligheid om te vergewe uit die manier waarop hy in die verlede met sondaars gehandel het.

Vergewe mekaar vryelik

Hoe kan ons Jehovah se bereidwilligheid om te vergewe, navolg?

‘Dit was die beste boodskap wat tot nog toe gehoor is’

Teen 1926 het die Bybelstudente, soos Jehovah se Getuies destyds genoem is, radiostasies in vier Kanadese stede gehad.