DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Januarie 2013

Hierdie nommer bespreek Bybelkarakters wat geloof en moed aan die dag gelê het.

Hulle het hulle gewillig aangebied—In Noorweë

Hoe het ’n onverwagte vraag ’n gesin beweeg om te gaan dien waar meer verkondigers nodig is?

Wees moedig—Jehovah is met jou!

Jy kan leer uit die voorbeeld van Josua, Jojada, Daniël en ander wat geloof en moed aan die dag gelê het.

Laat niks jou van Jehovah vervreem nie

Sien hoe ons goeie keuses kan maak wat ons werk, vermaak en gesin betref

Hou aan om nader aan Jehovah te kom

Hoe kan ons nader aan Jehovah kom deur elektroniese toestelle, gesondheid, geld en trots in die regte plek te hou?

Dien God sonder om spyt te voel

Gedurende sy lewe het die apostel Paulus verskriklike foute sowel as wyse keuses gemaak. Wat kan ons uit sy voorbeeld leer?

Christen- ouer manne—‘Medewerkers vir ons vreugde’

Hoe help ouer manne die broers en susters om gelukkig te wees in God se diens?

’n Goed beplande kampanje werp vrugte af

Lees hoe ’n 10-jarige meisie in Chili haar ingespan het om alle Mapudungun-sprekende persone by haar skool na ’n spesiale geleentheid uit te nooi.