ONTWAAK! November 2013 | Sedelike waardes wat werklik verrykend is

Ons waardes het ’n uitwerking op ons prioriteite in die lewe, ons verhoudings met ander en die sedelike leiding wat ons aan ons kinders gee. Kyk na vier Bybelse waardes wat ons lewe kan verryk.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: Duitsland se kerkbelasting, die uitwerking wat lof op die brein het en die wêreldwye toename in mense wat sê dat hulle “nie aan ’n godsdiens behoort nie”.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om met jou tiener oor sexting te praat

Moenie wag totdat iets gebeur waarby jou kind betrokke is nie. Praat met jou tiener oor die gevare van sexting.

VOORBLADONDERWERP

Sedelike waardes wat werklik verrykend is

’n Algemene beskouing is: ‘As dit reg voel, kan jy dit doen. Volg jou hart.’ Is dit verstandig om so te redeneer? Die Bybel voorsien waardes wat jy kan vertrou.

ONDERHOUD

’n Klassieke pianis verduidelik waarom hy aan God glo

Musiek het hierdie voormalige ateïs oortuig dat daar ’n Skepper is. Wat het hom laat glo dat die Bybel van God af kom?

Bied die uitdagings van menopouse die hoof

Hoe beter jy en jou geliefdes menopouse verstaan, hoe beter toegerus sal julle wees om die uitdagings wat daarmee gepaardgaan, die hoof te bied.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die huwelik

Kyk hoe die godgegewe rolle in die huwelik ’n man en vrou kan help om gelukkig te wees.

Het jy “voortdurend ’n feesmaal”?

Vind uit hoe jy ondanks probleme op positiewe dinge kan konsentreer en innerlike vreugde kan ervaar.

Nog aanlyn materiaal

Is jy behep met jou voorkoms?

Hoe kan jy ’n gebalanseerde beskouing van jouself verkry as jy nie van jou voorkoms hou nie?

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 1)

Vier jongmense vertel wat hulle help om hulle gesondheidsprobleme te verduur en positief te bly.

Waarom sny ek myself?

Selfbesering is ’n probleem vir baie jongmense. Hoe kan jy hulp kry as jy hierdie gewoonte het?

Wat jongmense sê oor uitstellery

Hoor wat jongmense sê oor die slaggate van uitstellery en die voordele daarvan om jou tyd wyslik te gebruik.

Josef red lewens

Laai hierdie verhaal af en lees oor Josef, wat deur God gebruik is om ’n hele nasie te red.