DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Januarie 2014

Hierdie nommer bevestig dat Jehovah nog altyd Koning was. Dit vergroot ook ons waardering vir die Messiaanse Koninkryk en wat dit bereik het.

Hulle het hulle gewillig aangebiedIn Wes-Afrika

Wat het party Europeërs beweeg om na Wes-Afrika te trek, en hoe het dinge vir hulle afgeloop?

Aanbid Jehovah, die Koning van die ewigheid

As jy leer hoe Jehovah as ’n Vader opgetree het en hoe hy sy koningskap uitgeoefen het, sal dit jou nader aan hom bring.

Honderd jaar van KoninkryksheerskappyHoe raak dit jou?

Hoe kan ons by Koninkryksheerskappy baat vind? Vind uit hoe die Messiaanse Koning sy onderdane louter, oplei en organiseer.

Maak wyse keuses gedurende jou jeug

Talle jongmense het opwindende ondervindinge terwyl hulle ander help. Hoe kan jy ’n bevredigender aandeel in Jehovah se diens hê?

Dien Jehovah voordat die rampspoedige dae kom

Watter unieke geleenthede het ouer Christene om hulle bediening uit te brei?

“Laat u koninkryk kom”Maar wanneer?

Waarom kan ons die vertroue hê dat God se gesalfde Koning binnekort bykomende stappe sal doen om te verseker dat God se wil ten volle op die aarde gedoen sal word?

Wat ek as kind gekies het

’n Jong seun van Columbus, Ohio, VSA, het besluit om Kambodjaans te leer. Waarom? Watter uitwerking het hierdie besluit op sy toekoms gehad?