ONTWAAK! Februarie 2014 | Hoe om jou tyd verstandig te gebruik

Verlore tyd kan nooit teruggekry word nie. Kyk na vier wenke wat baie mense al gehelp het om hulle tyd te gebruik vir dinge wat werklik belangrik is in die lewe.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ivoorsmokkelary in Maleisië, die kerk se geloofwaardigheid in Italië, siektes in Afrika en kinders wat dobbel in Australië.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Spiritisme

Baie mense probeer met die dooies kommunikeer, maar wat sê die Bybel hieroor?

VOORBLADONDERWERP

Hoe om jou tyd verstandig te gebruik

Kyk na vier wenke wat jou kan help om jou tyd ten beste te benut.

ONDERHOUD

’n Biotegnoloog verduidelik waarom hy aan God glo

Dr. Hans Kristian Kotlar se studie van die immuunstelsel het hom laat wonder oor die oorsprong van lewe. Hoe het ’n studie van die Bybel sy vrae beantwoord?

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Konstantyn

Kyk hoe Konstantyn se optrede wat die politiek en godsdiens betref, ’n invloed gehad het op die opvattings van baie kerke van vandag.

HULP VIR DIE GESIN

As jou tienerdogter gestres is

Baie tienermeisies voel oorweldig deur die veranderinge wat hulle ervaar. Hoe kan ouers hulle help om die stres te hanteer?

IS DIT ONTWERP?

Die lampie van die Photuris-vuurvliegie

Hoe het hierdie klein insek wetenskaplikes gehelp om helderder LED’s te maak, wat in baie elektroniese toestelle gebruik word?

Nog aanlyn materiaal

Is jy behep met jou voorkoms?

Hoe kan jy ’n gebalanseerde beskouing van jouself verkry as jy nie van jou voorkoms hou nie?

Wat is ’n ware vriend?

Dit is maklik om valse vriende te kry, maar hoe kan jy ’n ware vriend vind?

Wat moet ek omtrent sexting weet?

Word druk op jou geplaas om seksboodskappe te stuur? Wat is die gevolg van sexting? Is dit net onskadelike flankeerdery?

Jongmense praat oor ’n gesonde lewenstyl

Is dit vir jou moeilik om reg te eet en te oefen? In hierdie videogreep vertel jongmense wat hulle doen om gesond te bly.

Moses word groot in Egipte

Waarom het Moses se moeder hom in die Nylrivier gesit? Leer meer oor hom, sy gesin en Farao se dogter.