DIE WAGTORING Februarie 2014 | Die oorlog wat die wêreld verander het

Waarom het die Eerste Wêreldoorlog die wêreld onderstebo gekeer? Openbaar die antwoorde enigiets oor ons toekoms?

VOORBLADONDERWERP

Die oorlog wat die wêreld verander het

Hoe het die Eerste Wêreldoorlog, wat ook die “Groot Oorlog” genoem is, die wêreld verander op maniere wat vandag nog ’n uitwerking op ons het?

VOORBLADONDERWERP

Wie sit werklik agter oorlog en lyding?

Hoe verbind die Bybel ’n oorlog in die hemel met ’n wêreldoorlog en probleme op die aarde?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Die belofte van ’n paradysaarde het my lewe verander!

Ivars Vigulis se lewe het gedraai om die roem, eer en opwinding van motorfietswedrenne. Watter uitwerking het Bybelwaarheid op sy lewe gehad?

Het jy geweet?

Wat was die aalwyn wat in Bybeltye gebruik is? Watter offers was aanneemlik by die tempel in Jerusalem?

ONS LESERS VRA

Waarom laat God toe dat die sterkes die swakkes onderdruk?

Die Bybel verduidelik wat God nou omtrent onderdrukking doen en wat hy in die toekoms sal doen.

VOLG HULLE GELOOF NA

Hy het volhard ondanks ongeregtigheid

Was jy al ’n slagoffer van ongeregtigheid? Sien jy uit na die tyd wanneer God sake sal regstel? Kyk hoe jy die getroue Elia kan navolg.

Antwoorde op Bybelvrae

Is daar bewyse dat die Bybel van God kom? Hoe is dit geskryf?

Nog aanlyn materiaal

Wêreldvrede—Waarom is dit so moeilik om te verkry?

Mensepogings om wêreldvrede tot stand te bring, het gefaal. Kyk na etlike redes waarom.