DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2014

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 29 Desember 2014 tot 1 Februarie 2015.

Die opstanding van Jesus—Wat dit vir ons beteken

Vier redenasies lewer oortuigende bewys dat Jesus opgewek is. Watter uitwerking moet die oortuiging dat hy lewend is, op ons hê?

Waarom ons heilig moet wees

Het die Bybelboek Levitikus jou al ooit verwar of verveel? Geestelike juwele uit Levitikus kan jou help om heilig te wees in jou aanbidding.

Ons moet in ons hele gedrag heilig wees

Ons moet by Bybelbeginsels bly, Jehovah ons beste gee en vaste geestelike voedsel inneem. Wat het hierdie drie dinge in gemeen?

“Die volk wie se God Jehovah is”

Is almal wat God opreg aanbid, vir hom aanneemlik, ongeag hulle godsdiens?

Julle “is nou God se volk”

Hoe kan ons deel word van “God se volk” en deel daarvan bly?

Vrae van lesers

Hoe word ouer manne en bedieningsknegte in elke gemeente aangestel? Wie is die twee getuies wat in Openbaring 11 genoem word?

UIT ONS ARGIEF

Dagbreek in die Land van die Opkomende Son

Spesiaal geboude voertuie, wat “Jehu’s” genoem is, het gehelp om die Koninkrykspredikingswerk in Japan te bevorder.