DIE WAGTORING November 2015 | Hoe beskou God oorlog?

Die Bybel se antwoord sal jou dalk verbaas.

VOORBLADONDERWERP

Hoe beskou God oorlog?

Lank gelede het God vir sy volk gesê dat hulle oorlog moet voer. Later het Jesus mense geleer om hulle vyande lief te hê. Wat het verander?

VOORBLADONDERWERP

God se beskouing van oorlog in die ou tyd

Drie sleutelfaktore het oorloë gekenmerk wat deur God goedgekeur is.

VOORBLADONDERWERP

God se beskouing van oorlog in die eerste eeu

Hoewel God se beskouing van oorlog nie verander het nie, het ’n belangrike gebeurtenis getoon dat iets wel verander het.

VOORBLADONDERWERP

God se beskouing van oorlog in ons tyd

God sal binnekort ’n oorlog voer om ’n einde te maak aan alle oorloë.

Het jy geweet?

Waarom het Josef geskeer voordat hy voor Farao verskyn het? Die Bybel sê dat Timoteus se vader “ ’n Griek” was. Beteken dit dat hy in Griekeland gebore is?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Ek het gedink dat ek my lewe ten volle geniet

Pawel Pyzara het geweld, dwelms en ’n suksesvolle loopbaan in die regte nagejaag. Sy lewe het heeltemal verander toe hy ’n geveg met agt mans begin het.

VOLG HULLE GELOOF NA

“My geliefde en getroue kind in die Here”

Wat het Timoteus gehelp om van ’n skaam jong man in ’n uitstekende Christenopsiener te verander?

Antwoorde op Bybelvrae

As die dooies opgewek sal word, waar sal hulle woon?

Nog aanlyn materiaal

Wat is die oorlog van Armageddon?

Die woord Armageddon kom slegs een keer in die Bybel voor, maar die oorlog waarna dit verwys, word deurgaans in die Skrif bespreek.