DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2015

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 28 Desember 2015 tot 31 Januarie 2016.

Lei jou kind op om Jehovah te dien

Drie van Jesus se eienskappe kan jou help om jou kinders op te lei.

Lei jou tiener op om Jehovah te dien

Hoe kan jy jou tiener help om geestelik te groei?

Vrae van lesers

Wat bewys dat die stad Jerigo binne ’n kort tydjie verower is?

Jehovah is die God van liefde

Hoe het Jehovah getoon dat hy die mensdom liefhet?

Het jy ‘jou naaste lief soos jouself’?

Jy kan Jesus se gebod in jou huwelik, in jou gemeente en in jou predikingswerk toepas.

Honderd jaar onder Koninkryksheerskappy!

Op watter drie maniere is ons toegerus om oor God se Koninkryk te preek?