DIE WAGTORING Nr. 4 2016 | Die Bybel​—’n Boek wat behoue gebly het

Deur die eeue heen, was daar baie bedreigings wat die Bybel of sy boodskap kon vernietig het. Waarom maak dit saak dat dit behoue gebly het?

VOORBLADONDERWERP

Waarom dit saak maak

Geen ander boek het die oortuigings van soveel mense oor so ’n lang tydperk beïnvloed nie. Maar kan die Bybel vertrou word?

VOORBLADONDERWERP

Die Bybel het behoue gebly ondanks verwering

Bybelskrywers en kopiiste het perkament en papirus gebruik om die Bybel se boodskap neer te skryf. Hoe het sulke ou geskrifte tot in ons dag behoue gebly?

VOORBLADONDERWERP

Die Bybel het behoue gebly ondanks teenstand

Politieke en godsdiensleiers het probeer verhinder dat mense die Bybel besit, vertaal of afskrifte daarvan maak. Hulle het nie daarin geslaag nie.

VOORBLADONDERWERP

Die Bybel het behoue gebly ondanks pogings om sy boodskap te verander

Bedrieglike persone het die Bybel se boodskap probeer verander. Waarom het hulle nie daarin geslaag nie?

VOORBLADONDERWERP

Waarom die Bybel behoue gebly het

Wat maak hierdie boek so besonders?

Het jy geweet?

Wat was ongewoon omtrent die manier waarop Jesus melaatses behandel het? Op watter gronde het Joodse godsdiensleiers ’n egskeiding toegestaan?

Is ’n wêreld sonder geweld moontlik?

Individue is gehelp om nie meer gewelddadig te wees nie. Wat hulle beweeg het, kan ander ook beweeg om te verander.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Ná vele mislukkings was ek suksesvol

Hoe het ’n man sy verslawing aan pornografie oorkom en gemoedsrus verkry?

Die nuttigste vergelyking wat jy kan maak

Duisende Christelike gelowe is verdeel weens teenstrydige leerstellings en verskillende beskouings. Hoe kan jy seker maak wie die waarheid leer?

Wat sê die Bybel?

Gebruik God godsdiens om mense te help om nader aan hom te kom?

Nog aanlyn materiaal

Is die Bybel ’n verslag van God se gedagtes?

Baie Bybelskrywers het God die erkenning gegee vir wat hulle geskryf het. Waarom?