DIE WAGTORING Nr. 6 2016 | Visioene wat ons ’n kykie in die hemel gee

Die Bybel gee ons ’n kykie in die onsigbare hemele.

VOORBLADONDERWERP

Vrae oor diegene in die geesteryk

Ons kan betroubare antwoorde vind.

VOORBLADONDERWERP

Visioene van diegene in die onsigbare hemele

Wat openbaar die Skrif oor Jehovah God, Jesus Christus en die engele?

Lesse wat ons leer by die voëls van die hemel

Voëls is nie net pragtige voorbeelde van God se skeppingswerke nie, maar spoor ons ook aan om na te dink oor wat werklik belangrik is.

Lefèvre d’Étaples​​—⁠Hy wou hê dat die gewone mense God se Woord leer ken

Hoe het hy ten spyte van teenstand hierdie doelwit probeer bereik?

LEWENSVERHAAL

Ek hou vas aan Bybelwaarheid​—⁠sonder arms

’n Man wat as kind sy arms verloor het, vind rede om aan ’n Skepper te glo.

Wat sê die Bybel?

Sal God na jou gebede luister en dit verhoor?

Nog aanlyn materiaal

Het God die Duiwel geskep om ons te toets?

ie Bybel se antwoord is logies sowel as vertroostend.