Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 2 2017 | God se grootste geskenk​—⁠Sal jy dit aanvaar?

WAT DINK JY?

Wat is die grootste geskenk wat God ons nog ooit gegee het?

Die Bybel sê: “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy enigverwekte Seun gegee het.”Johannes 3:16.

Hierdie tydskrif bespreek waarom God Jesus na die aarde toe gestuur het om vir ons te sterf en hoe ons waardering vir hierdie geskenk kan toon.

 

VOORBLADONDERWERP

’n Geskenk soos geen ander nie

Die Bybel beskryf ’n geskenk van onskatbare waarde wat mense die ewige lewe kan gee. Kan daar ’n geskenk van groter waarde wees?

VOORBLADONDERWERP

God se grootste geskenk—Waarom is dit so kosbaar?

Wat maak een geskenk waardevoller as ’n ander? Wanneer ons hieroor nadink, kan dit ons help om ons waardering vir die losprys te vergroot.

VOORBLADONDERWERP

Hoe sal jy reageer op God se grootste geskenk?

Wat dring die liefde wat die Christus het ons om te doen?

Is dit ’n vereiste vir Christenbedienaars om selibaat te bly?

Sekere godsdienste vereis dat hulle godsdiensleiers en geestelikes selibaat moet bly. Maar wat leer die Bybel hieroor?

Bevryding uit slawerny—Destyds en vandag

In eertydse tye is God se volk uit slawerny bevry. Ongelukkig is miljoene mense vandag nog slawe.

Geniet die voordele wat dit inhou om te gee

Om te gee is goed vir jou en vir ander. Dit bevorder samewerking en vriendskap. Hoe kan jy ’n blymoedige gewer wees?

Wat sê die Bybel?

Die Bybel sê dat “daar in die laaste dae kritieke tye sal wees wat moeilik is om deur te kom”. Beskryf dit die tyd waarin ons lewe?

Nog aanlyn materiaal

Hoe is Jesus se offerande “’n losprys in ruil vir baie”?

Hoe voorsien die losprys verlossing van sonde?