ONTWAAK! Nr. 1 2018 | Die pad van geluk
WAAR KAN ONS GOEIE RAAD KRY OOR HOE OM GELUKKIG TE WEES?
Die Bybel sê: “Gelukkig is die man” wat lief is vir “die wet van Jehovah, en in sy wet lees hy dag en nag op gedempte toon”. — Psalm 1:1, 2.
Hierdie sewe artikels het betroubare raad wat ander al gehelp het om gelukkig te wees, en dit kan jou ook help.
Is jy op die pad van geluk?
Sien jy jouself as iemand wat gelukkig is? Wat maak jou gelukkig?
Wees tevrede en vrygewig
Baie mense meet sukses en geluk aan hoeveel geld en besittings hulle het. Maar kan geld en besittings jou regtig gelukkig maak? Wat is die bewyse?
Lewe gesond en leer om nie op te gee nie
Kan ’n mens gelukkig wees al is jy ernstig siek?
Liefde
As ons gelukkig wil wees, is dit belangrik dat ons vir ander lief is en liefde van ander ontvang.
Leer om te vergewe
Ons kan nie gelukkig of gesond wees as ons plek maak vir woede en haat nie.
’n Doel in die lewe
Die antwoorde op die belangrike vrae van die lewe kan jou help om gelukkig te wees.
Hoop
Dit is vir baie mense moeilik om gelukkig te wees as hulle nie weet wat die toekoms vir hulle en hulle geliefdes inhou nie.
Vind meer uit
Daar is baie dinge wat ’n mens gelukkig of ongelukkig kan maak. Vind meer uit oor ’n webwerf wat jou kan help met die belangrike vrae en probleme in jou lewe — en dit sal jou niks kos nie.