Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 2 2018 | Wat hou die toekoms in?

WAT HOU DIE TOEKOMS IN?

Het jy al ooit gewonder wat in die toekoms met jou en jou gesin sal gebeur? Die Bybel sê:

“Die regverdiges sal die aarde besit, en hulle sal vir ewig daarop woon.” — Psalm 37:29.

Hierdie tydskrif sal jou help om te verstaan wat God se wonderlike voorneme met die mens en die aarde is en wat jy moet doen om deel hiervan te wees.

 

Wat sal in die toekoms gebeur?

Mense wonder al duisende jare lank oor die toekoms. Hoewel baie voorspellings oor die toekoms waar geword het, het ander glad nie waar geword nie.

Astrologie en waarsêery — ’n Kykie in die toekoms?

Kan jy hierdie vorme van voorspelling vertrou?

Profesieë wat waar geword het

Die Bybel se merkwaardige voorspellings het waar geword en is heeltemal akkuraat.

’n Stille bewys van akkurate profesie

’n Ou monument in Rome bewys hoe akkuraat Bybelprofesie werklik is.

Beloftes wat waar sal word

Baie Bybelprofesieë het alreeds waar geword, maar ander profesieë moet nog in die toekoms vervul word.

Jy kan vir ewig op die aarde lewe

Die Bybel beskryf die Skepper se voorneme vir die mens.

Jou toekoms, jou keuse!

Party glo dat God of die een of ander mag ’n persoon se lewe beheer. Maar is dit regtig so?

“Die sagmoediges sal die aarde besit”

Die Bybel belowe dat daar ’n tyd sal kom wanneer daar nie meer onregverdigheid en goddeloosheid sal wees nie.