DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Julie 2018

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 3-30 September 2018.

HULLE HET HULLE GEWILLIG AANGEBIED

Hulle het hulle gewillig aangebied — In Mianmar

Hoekom het baie Getuies van Jehovah hulle geboorteland verlaat om te gaan help met die geestelike oeswerk in Mianmar?

Wie se erkenning wil jy graag hê?

Wat kan ons leer uit die manier waarop God erkenning gee aan sy getroue knegte?

Hou jy jou oë op Jehovah?

Ons kan ’n belangrike les leer uit ’n ernstige fout wat Moses gemaak het.

“Wie is aan Jehovah se kant?”

Die Bybelverslae oor Kain, Salomo, Moses en Aäron wys vir ons hoekom dit verstandig is om aan Jehovah se kant te wees.

Ons behoort aan Jehovah

Hoe kan ons vir Jehovah wys dat ons dankbaar is dat ons sy vriend kan wees?

Leer hoe om meegevoel te hê met “alle soorte mense”

Ons moet Jehovah se beskouing van meegevoel navolg. Ons kan dit doen deur te sien wat ander nodig het, watter probleme hulle mee sukkel en dan te help waar ons kan.

Vrae van lesers

Sal dit ’n ernstige sonde wees as ’n ongetroude paartjie onder ongepaste omstandighede ’n nag saam deurbring?