DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Augustus 2018

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1-28 Oktober 2018.

Het jy al die feite?

Watter drie Bybelbeginsels kan ons help om vas te stel of inligting waar is of nie?

Moenie oordeel volgens wat jy sien nie

Leer oor drie gebiede waarop dit onverstandig is om ander te oordeel volgens wat jy sien.

LEWENSVERHAAL

Vasbeslote om nie my hande slap te laat word nie

Vind uit watter opwindende dinge Maxim Danyleyko tydens sy 68 jaar as ’n sendeling ervaar het.

Mense wat vrygewig is, is gelukkig

Hoe hou ons vrygewigheid verband met ons geluk?

Werk elke dag saam met Jehovah

Op watter vyf maniere kan ons Jehovah se medewerkers wees?

Lankmoedigheid — Volharding met ’n doel

Leer wat goddelike geduld beteken, hoe om dit aan te leer en watter voordele dit inhou as jy dit doen.

UIT ONS ARGIEF

Hoe die eerste Koninkryksaadjies in Portugal gesaai is

Watter probleme moes die vroeë Koninkryksverkondigers in Portugal oorkom?