DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Maart 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 6 Mei tot 2 Junie 2019

Wat keer my om gedoop te word?

Party wat Jehovah leer ken het, huiwer om gedoop te word. Wat kan hulle help om enige uitdagings te oorkom wat hulle dalk keer om gedoop te word?

Luister na Jehovah se stem

Hoe praat Jehovah vandag met ons? Hoe vind ons daarby baat om na God te luister?

Wys dat jy besorg is oor ander se gevoelens

Op watter maniere wys Jehovah en Jesus dat hulle besorg is oor ander se gevoelens, en hoe kan ons hulle voorbeeld navolg?

Betoon meegevoel in jou bediening

Wat is vier spesifieke maniere hoe ons meegevoel kan betoon aan mense wat ons in die bediening ontmoet?

Goedheid – Hoe kan jy dit aankweek?

Wat is goedheid? Hoekom moet ons probeer om dit aan te kweek?

Jehovah waardeer jou “amen”

Baie mense sê uit gewoonte ‘amen’ ná ’n gebed. Wat beteken hierdie woord en hoe is dit in die Bybel gebruik?