DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Oktober 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 2-29 Desember 2019.

1919 – Honderd jaar gelede

In 1919 het Jehovah sy volk die krag gegee om baie meer in die predikingswerk te doen as ooit tevore. Maar die Bybelstudente het eers ’n dramatiese verandering in hulle situasie nodig gehad.

God se oordele – Gee hy altyd genoeg waarskuwing?

Jehovah God is vandag besig om mense te waarsku oor ’n “storm” wat gevaarliker is as enigiets waarvan hulle dalk in ’n weervoorspelling sal hoor. Hoe doen hy dit?

Bly besig gedurende die laaste van “die laaste dae”

Wat sal aan die einde van “die laaste dae” gebeur? En wat wil Jehovah hê moet ons doen terwyl ons vir daardie gebeure wag?

Bly getrou gedurende die “groot verdrukking”

Wat sal Jehovah gedurende die “groot verdrukking” van ons verwag? Hoe kan ons ons nou voorberei sodat ons getrou kan bly?

Wat sal Jehovah jou laat word?

In Bybeltye het Jehovah sy knegte die begeerte en die krag gegee om op te tree. Hoe gee Jehovah ons vandag wat ons nodig het?

Gee Jehovah uitsluitlike toegewydheid

Kyk na twee spesifieke gebiede in ons lewe wat ons kan help om te sien hoe toegewyd ons aan Jehovah is.