DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Maart 2020

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 4-31 Mei 2020.

Liefde en waardering vir Jehovah lei tot doop

Liefde vir Jehovah kan jou motiveer om gedoop te word. Maar wat kan jou dalk keer?

Is jy reg om gedoop te word?

Jou antwoorde op vrae in hierdie artikel sal jou help om te besluit.

LEWENSVERHAAL

“Hier is ons! Stuur ons!”

Jack en Marie-Line verduidelik wat hulle gemotiveer het om in die voltydse diens te gaan en wat hulle gehelp het om by verskillende omstandighede aan te pas nadat hulle nuwe toewysings ontvang het.

Wanneer is die regte tyd om te praat?

Kyk na voorbeelde in die Bybel wat ons sal help om te weet wanneer om te praat en wanneer om stil te bly.

Ons moet mekaar intens liefhê

Jesus het gesê dat liefde die kenmerk van ware Christene is. Hoe help liefde ons om vredemakers, onpartydig en gasvry te wees?

Het jy geweet?

Behalwe vir die Bybel, watter ander bewyse is daar dat die Israeliete slawe in Egipte was?

Vrae van lesers

Wie was die Joodse tempelpolisie? Wat moes hulle doen?