DIE WAGTORING Nr. 2 2020 | Wat is God se Koninkryk?

Mense vra hierdie vraag al honderde jare lank. Die antwoord kan in die Bybel gevind word.

“Laat u Koninkryk kom” – ’n Gebed wat deur miljoene mense opgesê word

Wat moet ons oor God se Koninkryk weet as ons hierdie gebed wil verstaan?

Hoekom het ons God se Koninkryk nodig?

Wanneer onvolmaakte mense regeer, sal daar altyd probleme wees.

Wie is die Koning van God se Koninkryk?

’n Hele paar Bybelskrywers het details neergeskryf wat die persoon identifiseer wat die Koning van God se Koninkryk sou word. In die hele geskiedenis pas net een persoon by daardie beskrywing.

Wanneer sal God se Koninkryk oor die aarde regeer?

Party van Jesus se getroue volgelinge wou dit ook weet. Hoe het hy hulle vraag beantwoord?

Wat sal God se Koninkryk doen?

Jesus het geweet dat God se Koninkryk die enigste regering is wat die probleme op die aarde kan oplos. Hoekom kan ons vertroue daarin hê?

Ondersteun God se Koninkryk nou!

Jesus het vir sy volgelinge gesê om die Koninkryk die belangrikste ding in hulle lewe te maak. Hoe kan jy dit doen?

Wat is God se Koninkryk?

Baie mense bid vir God se Koninkryk om te kom, maar het jy al ooit gewonder wat God se Koninkryk is en wat dit sal doen?