Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 1 2021 | Hoekom moet ek bid?

Het jy al ooit gevoel dat God nie luister wanneer jy bid nie? As jy so voel, is jy nie alleen nie. Baie het al tot God gebid vir hulp, maar hulle probleme gaan nie weg nie. Hierdie reeks artikels bespreek hoekom ons seker kan wees dat God regtig ons gebede hoor, hoekom party gebede nie beantwoord word nie en hoe jy kan bid sodat jou gebede gehoor word.

 

Wat mense oor gebed sê

Is gebed ’n unieke geskenk van God of is dit net ’n nuttelose ritueel?

Hoor God ons gebede?

Die Bybel verseker ons dat God na ons luister wanneer ons tot hom bid op die regte manier.

Hoekom beantwoord God nie alle gebede nie?

Die Bybel wys watter soort gebede God sal beantwoord en watter soort hy nie sal beantwoord nie.

Hoe kan jy bid sodat jou gebede gehoor word?

Praat met God op enige plek en op enige tyd, hardop of in ons gedagtes. Jesus het ons selfs gehelp om te weet wat om te sê.

Hoe gebed jou kan help

Hoe sal gebed jou help om uitdagings te hanteer?

Hoor God jou gebede?

Die Bybel sê dat wanneer jy tot God bid, hoor hy jou en wil hy jou help.