Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 2 2021 | Tegnologie – Jou baas of jou slaaf?

Is tegnologie jou baas of jou slaaf? Baie mense dink dat hulle beheer het oor hulle toestelle en nie dat hulle toestelle hulle beheer nie. Maar tegnologie kan ’n subtiele uitwerking op mense hê sonder dat hulle dit besef – selfs op maniere wat hulle nie wil hê nie.

Hoe raak tegnologie jou vriendskappe?

Tegnologie kan jou help om in kontak te bly met jou vriende, en dit kan selfs jou vriendskappe sterker maak.

Hoe raak tegnologie jou kinders?

Al is dit maklik vir kinders om tegnologie te gebruik, het hulle nog steeds hulp nodig.

Hoe raak tegnologie jou huwelik?

Wanneer tegnologie reg gebruik word, kan dit die verhouding tussen ’n man en vrou wat getroud is, versterk.

Hoe raak tegnologie jou denke?

Dit kan jou leesvermoë en jou vermoë om te fokus raak, asook jou beskouing van alleentyd. Drie wenke kan jou help om jou denkvermoë te verbeter.

Vind meer uit op JW.ORG

In watter onderwerp stel jy belang?

In hierdie uitgawe

Kyk na die subtiele, maar gevaarlike maniere hoe tegnologie dalk jou vriendskappe, jou gesinslewe en selfs jou denke raak.